Hal Holbrook

Hal Holbrook
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Februarie 1925
Cleveland, OH, VSA
Sterfte 23 Januarie 2021 (op 95)
Beverly Hills, CA, VSA
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1954–2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hal Holbrook (17 Februarie 1925–23 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente All the President's Men (1976), The Fog (1980), Into the Wild (2007), en Lincoln (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search